Phil LaMarr

Phil LaMarr
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Phillip LaMarr
Geboorte 24 Januarie 1967 (1967-01-24)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur en skrywer
Aktiewe jare 1983–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Phil LaMarr (gebore 24 Januarie 1967) is 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Pulp Fiction (1994) en in die televisiereekse MADtv (1995), Futurama (1999), en Samurai Jack (2001).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy